
NG KERK RETIEF
DESPATCH
Julle, daarenteen, is 'n uitverkore volk, 'n koninklike priesterdom, 'n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig.
1 Pet 2:9
INLIGTING

Doop
Die eerste Sondag van elke maand word doop bedien. Doopkategese sal die tweede laaste Dinsdag van elke maand by die pastorie plaasvind. As u dus van voorneme is om te laat doop, kontak asseblief die kerkkantoor so gou moontlik.

Algemeen
Siektes, sterftes en begrafnisse:
Kontak u leraar of kerkkantoor persoonlik.
Huwelike:
Kontak so gou moontlik met die leraar of die kerkkantoor om die nodige reëlings ten opsigte van die huweliksbevestiging te tref.
Voorbidding:
Kontak gerus U lerraar

Bankbesonderhede
N.G. Kerk Retief,
Absa,
Despatch
Tjek Rekening,
Takkode 334516,
Rekeningno. 3280141517

WIE IS ONS?
Retief gemeente is in 1956 gestig, en het met net 'n kerksaal begin.
Retief gemeente is 'n gemeente waar ons as 'n geloofsfamilie saam aanbid en dien. Ons is 'n gemeenskap van gelowiges wat ons identiteit in Ons Here Jesus vind. Ons streef daarna om getransformeer te word na sy beeld, waar die liefde van God in die gemeente en gemeenskap sigbaar gemaak word.
1956
Jaar gestig
820
Lidmate
120
Dooplidmate
NAVIGASIE


KONTAKBESONDERHEDE
Navrae
Vir navrae kontak die kantoor Dinsdae of Donderdae tussen 9:00 en 13:00 by 041 933 1565
Maak Kontak:
Kontakbesonderhede
Leraar: JM Janse van Rensburg, Van der Spuystraat 4, Despatch, 6220, tel 041 933 1390, sel 083 412 4530, e-pos mjohannesjvr@gmail.com.
Skr/Kas: Me Alma Oelsen, Posbus 18, Despatch, 6219, tel/faks 041 933 1565 , tel 041 933 2990 (h), e-pos ngkret@absamail.co.za.
Kerkgebou: H/v Van der Spuy- en Noordparkstraat, Despatch.






